Tuesday, July 18, 2006

whiney whiney whiney

Daar is baie dinge waaroor ek kan ontsteld raak: die oorlog in die Midde Ooste; nóg 'n tsunami; misdaad; wapenbesit; armoede; MIV & Vigs...
Maar nee. Die ding wat my vandag aftick, is shampoo advertensies.


Niemand het sulke hare nie. Magtig.
Hierdie advertensies van vrouens wat glimmende hare swaai, maak my siek. Dis g'n wonder dat mense dink dat Pantene jou hoog maak nie.

3 Comments:

At 8:54 AM, Anonymous Anonymous said...

STEM ten sterkste saam. DIt is net soos swemkleure en onderklere advertensies. Dit is altyd modelle met geneties perfekte lywe en dan "air brush" hulle ook nog die kiekies. Daardie "six packs" van die man modelle is n mite,.....my value pack kom nie naby dit nie ten spyte van wat my vroulief se^!!!

Groetnis
KLAGAT

 
At 11:18 AM, Blogger dorothy said...

i agree - what a load of bollocks. the women are becoming more like cgi characters (you know those ones pasty computer geeks wack off to)every day

 
At 12:39 AM, Blogger gm said...

Wat!? Julle hare lyk nie so nie? Nie eers na Pantene se twee week wonderwerk waarborg nie!?

;-)

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za