Saturday, July 08, 2006

Huis & Hart

My begeerte om in Skandinawië te bly, is algemeen bekend. Maar waar anders as in SA kan ek my huweliksherdenking só vier:


Tussen olifante, elande, rooi hartebeeste, massas kudu's en vlakvarke.

4 Comments:

At 12:06 AM, Blogger Do Kwang said...

Waar is jy en die hoof van jou huis op daai foto?

 
At 8:41 AM, Blogger PienkZuit said...

Geluk! Altyd lekker om mens se aniversary kaalvoet in Afrika te vier.

 
At 8:57 AM, Blogger dorothy said...

congratulations!

 
At 9:21 AM, Blogger maeree said...

Dankie.
prof - ons is veilig in my nuwe kar. olifante is gevaarlik, jy weet.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za