Jaar in die Son
Koos Kombuis en Valiant Swart sing in diƩ liedjie:
Dit was 'n moeisame tog deur Namibiƫ
Toe ons besteel is in elke hotel
As ek nog een keer moet hoor dat 'n blikkie koeldrank 4 euro kos, gaan ek skree. Net omdat iets nie onwettig is nie, beteken dit nie dis nie krimineel nie.
Gevolglik het ons maar huis toe gekom.
5 Comments:
Welkom terug. Jy sal moet vertel van julle reise.
Waar is jou huis?
yes yes do! very happy you're back...were you planning on being away for longer? damn blikkies.
anyway. it's true about namibia.
prof - my huis is in afrika. (hehe) Sorry. I could tell you, but then I'd have to kill you.
Ek het op die ou salige rus onder "Pienk Piet" vir jou 'n vraag gelos wat jy nog nie geantwoord het nie.
Post a Comment
<< Home