Monday, May 29, 2006

Tadatada!

My paper, waaraan ek veronderstel was om die laaste vyf maande te werk maar wat ek in die laaste tien dae geskryf het, is klaar!


Pas afgelaai by die korrekte plek op die world wide web.



Jipee!


Hahahahahahahahahahahahahahahahahahahahahaha

7 Comments:

At 9:34 AM, Blogger dorothy said...

good work! i'll be out on the town meeting some fabulous people for drinks - i'll be sure to dedicate a tipple to you

 
At 9:40 AM, Blogger PienkZuit said...

Well done. Nou gaan die hoof van die huis seker weer meer welverdiende aandag kry. Selfs miskien 'n footmassage?

 
At 11:32 AM, Blogger Do Kwang said...

Hartlik geluk. Wat studeer jy?

 
At 12:14 PM, Blogger maeree said...

dorothy - dankie! ek wou gisteraand iets in dieselfde lyn doen, maar moes toe gaan eet by ons vriende van Cameroon - vis, nogal.

pienk zuit - this is uncanny. jy het geen idee hoe akkuraat jou comment is nie. is jy met 'n helmet gebore?

prof - ek haal aan: "ek doen my meestersgraad en ietsie voorgraads ekstra. Ek wil nie hier te veel daaroor uitwei nie."
you show me yours and i'll show you mine.

 
At 4:20 PM, Blogger PienkZuit said...

Nee, maar uit persoonlike ondervinding weet ek hoe 'n hoof van die huis voel as my vrou besig is. En hoe 'n footmassage dan daarvoor opmaak.

 
At 5:49 PM, Blogger maeree said...

Daar's 'n suitably vague antwoord op prof en maksideem se vraag by http://wiegeeom.blogspot.com/2006/05/fcuked.html
Ek moet Vrydag die paper verdedig. As alles goed gaan, behoort ek later vanjaar met 'n PhD te begin. Waaroor ek baie bly sal wees, want ek werk al vanaf 1999 aan die flippen M. (Hoe kry mense dit reg om deeltyds te swot?)

 
At 6:04 PM, Blogger maeree said...

of ja, die foto's - aangesien niemand gevra het nie! - het ek uit my kamervenster in SA geneem.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za