Monday, May 22, 2006

Wat ek raaklees in my navorsing II

Wat is 'n ware man? James B Nelson skryf in On Doing Body Theology:
One might add that those genital emblems of manly courage, the testicles ("he's got balls"), are the most vulnerable part of a man's body. Indeed, we need more testicular masculinity - a vulnerable, generative, quiet and faithful "hanging in there".

2 Comments:

At 3:58 PM, Blogger Freddy said...

Enigiemand dan enige idee waarom 'n drie met n bal gedruk word? Of ons tydens krieket of base ball die bal moker sodat daar dan weggehardloop kan word?

Dan weer, natuurlik, was Aspoestertjie mal oor die bal waar sy haar eie voet ontbloot het.

 
At 12:55 AM, Blogger maeree said...

om jou vraag te beantwoord: (sommige) mans sukkel om die kwesbare kant van hulleself met hul manlikheid te versoen en in hul menswees te integreer. daarvandaan bogenoemde sporte (wat, jy sal oplet, dikwels saam met ander mans gespeel word). Daarom hardloop hulle agter balle aan, jaag hulle ander mans wat "die bal" het en moer hulle balle. Of probeer hulle hardloop tot by 'n "safe space" voordat 'n ander man die bal het. Dit alles word natuurlik op 'n baie macho manier gedoen.
(jy kan sien dat ek hierdie teorie ad infinitum kan ontwikkel? die opsies is nimmereindigend.)

Praat jy van die goue bal wat in die water geval het en deur die padda uitgehaal is?

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za