Saturday, May 13, 2006

Sol iustitiae illustra nos

Hierdie besigheid van die son wat alle tye van die dag en nag skyn, versteur my ekwilibrium.
Dog ek sê maar net.

3 Comments:

At 5:32 PM, Blogger Do Kwang said...

hmn, sol justitiae illustra nos is ook die leuse van Paarl Gimnasium (en as ek dit reg het die kweekskool op Stellenbosch). Van daar ook Sollie, skoolkoerant van die Gim.

 
At 2:03 PM, Blogger PienkZuit said...

Ek het die eers gelees "Skollie", wat seker ook 'n goeie naam sou gewees het.

 
At 8:07 PM, Blogger maeree said...

prof - twee boontjies vir jou span! dis ook die leuse van die universiteit van utrecht. dis 'n verwysing na maleagi en beteken "die son van geregtigheid bestraal ons". wat beteken, pienk zuid, dat skollie nié 'n goeie naam sou wees nie. behalwe in die winter.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za