Daar is 5,284,501,940 mense wat armer is as ek.
Jeffrey Sachs beweer in dié boek dat ekstreme armoede teen 2025 uitgewis kan word.

Hy vertel o.a. dat die 400 rykste belastingbetalers in Amerika se gesamentlike inkomste in 2000 ($69 biljoen) meer was as die gesamentlike inkomstes van Botswana, Nigerië, Senegal en Uganda se 161 miljoen mense ($57 biljoen). Wat sal die Bush administrasie hiermee doen? Eenvoudig: in 2001, 2002 en 2003 word die rykste mense se belasting gesny. Die vermindering in belasting vir huishoudings met ’n jaarlikse inkomste van meer as $500 000, was omtrent $50 biljoen per jaar. “More than enough for the United States to pay its share of the Millenium Development Goals.”
Waar pas jy in? Gaan kyk gou-gou hier (een van my gunsteling websites).
1 Comments:
liked the site
Post a Comment
<< Home