Friday, May 19, 2006

fcuked

Ek het gister uitgevind dat die 50 bladsy paper waarvoor ek gedink het ek nog drie weke oor het, oor 10 dae moet in wees.
As my posts dus oor die volgende 9 dae effens sporadies is, of as dit klink na die gebabbel van 'n kranksinnige...

5 Comments:

At 9:50 AM, Blogger dorothy said...

VERY good luck for the paper!

 
At 2:43 PM, Blogger dorothy said...

oh and what is it about?

 
At 6:07 PM, Blogger maeree said...

ethics - trying to write an ethical response to sexual violence. dis baie exciting & interessant, maar ek is nie naastenby klaar nie.

 
At 9:42 AM, Blogger dorothy said...

sounds amazing! - an ethical response being?

 
At 12:42 AM, Blogger maeree said...

i wish i knew!
ek doen navorsing oor idees oor "body" (en spesifiek die vroulike liggaam) deur die geskiedenis en tans. ek hoop om die idee van embodied community as sleutel vir 'n etiese respons te gebruik.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za