Monday, June 05, 2006

Pause


Met 'n sak op my rug vertrek ek, Brain en die hoof van die huis Woensdag oggend die wye Europa in. Ek is nie so tegnologies gevorderd dat ek hierdie blog van allerhande draadlose draagbare gedoentes af kan opdateer nie. Gevolglik gaan ons haar eers pause, in die geloof dat sy okay sal wees op haar eie. Kom kuier asb in Julie weer!

2 Comments:

At 9:20 AM, Blogger dorothy said...

that's such a very long time to wait! have a lovely holiday

 
At 9:29 AM, Blogger Do Kwang said...

Hoop jy gaan vakansiekiekies publiseer sodat ons 'n slag kan uitvind hoe lyk al hierdie mense!

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za