Applous
PD = Passed with distinction
Ek wil net graag dankie sĂȘ vir my ma en my pa wat altyd in my geglo het. En die hoof van die huis wat my ondersteun het deur my met 'n stok te slaan wanneer ek lui was en vir my te lag wanneer ek paniekerig was. En my vissies wat vir ses maande met vreemdelinge se geselskap tevrede moes wees. Ek kon dit nie sonder julle gedoen het nie.
4 Comments:
Baie geluk!
Baie geluk!
Baie geluk!
wel gedaan
Post a Comment
<< Home