Wednesday, July 05, 2006

Ek wens ek het my kamera by my gehad.

Gesien in 'n besigheid se damestoilet:

Please remember to flash the toilet.

Wel, uhm... natuurlik. Hoe gaan jy 'n toilet gebruik sonder om dit te flash? Of het my ma my verkeerd geleer?

5 Comments:

At 12:53 PM, Blogger PienkZuit said...

Nee jou ma was reg. Niks fout met 'n flash op die regte tyd en plek nie.

 
At 2:46 PM, Blogger Voetstoots van Tonder said...

wat sou dit gehelp het as jy jou kamera byderhand gehad het? jy sou tog eendag die foto verloor het (saam met die res van jou hardeskyf), nie waar nie?

:-)

 
At 9:34 PM, Blogger maeree said...

pienk zuit: dankie tog. ek het al begin wonder hoe ek hierdie gesprek met my ma gaan benader.
voetstoots: ouch

 
At 12:20 AM, Blogger Lammervanger said...

Miskien het daai ou met die gloeilamp (gaan kyk op my blog vir julle wat nie weet nie)die kennisgewing gelees! Nou lag ek lekker vir my eie grap.

 
At 10:12 AM, Blogger dorothy said...

i've seen some great ones, especially in taiwan - love you forevery, fack you man...

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za