Monday, July 03, 2006

O vreugde!

My Dell laptoppie se hardeskyf het die lewe finaal vaarwel geroep (met al my foto's op). (Ek dink hierdie post verwys.) Aangesien sy my enigste rekenaar was en NGO's niks vinnig vervang nie, is ek gevolglik rekenaarloos. Sug. Hierdie blog kan ongelukkig net aandag kry as ek dit kan regkry om in een van my kollegas se kantore in te sluip en hul rekenaar te gebruik.
"We are currently experiencing technical problems. Please stay tuned."

4 Comments:

At 2:37 AM, Blogger Lammervanger said...

Welkom terug!

 
At 11:26 AM, Blogger PienkZuit said...

Ek hoop jy't backups gehad van jou fotos. Anders sal dit 'n ramp van epidermiese proprsies wees!

 
At 9:41 PM, Blogger maeree said...

die hoof van die huis het van die foto's op sy (nou stukkende) laptop. maar nie almal nie. ek het êrens gehoor dat mens moontlik die inhoud van jou hardeskyf kan red as die hardeskyf gegaan het. sodra ek die moed bymekaar kan skraap, gaan ek iemand met rekenaar-compatable siel-partikels vra om te kyk wat hulle kan doen.

 
At 11:21 AM, Blogger PienkZuit said...

Dit hang af wat fout gegaan het, maar dis omtrent altyd moontlik om iets van 'n stukkende HD af te kry ja. Dit gaan net meer moeite (en dus duurder) wees hoe ernstiger die fout is.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za