Monday, July 17, 2006

'n Vraag waaroor ek al baie lank wonder.

Wat presies is die "milkshake" wat die "boys to the yard" bring?

9 Comments:

At 4:37 PM, Blogger Do Kwang said...

Maeree, hoe spreek mens jou naam uit? Ek wil weet, want soms praat ek met die bloggers wat ek in reele tyd ken, en dan se^ ons sulke goed soos, "Maa-ie-ree skryf" of "Mai-rea skryf" of so iets. Help ons asseblief uit.

 
At 5:15 PM, Blogger maeree said...

Pienk Zuit - dis 'n liedjie van ene Kelis wat so 'n tydjie terug aanhoudend op die radio gespeel het.
prof - maeree = mary, soos die ene van Magdala.

 
At 9:30 AM, Blogger PienkZuit said...

Aaaah, ok. Die lirieke is hier. Dalk is die milkshake iets soortgelyk aan die Black Eyed Peas se humps?

 
At 3:20 PM, Blogger maeree said...

ek is seker ek wil nie weet nie. humps! sheez. amper soos eminem se peepee.

 
At 7:46 PM, Blogger dorothy said...

milshakes - big breasts
brings the boys to the yard - will get you laid

 
At 8:59 AM, Blogger maeree said...

dankie dorothy! ek voel nou half stupid - nou dat jy dit gesĂȘ het, is dit redelik obvious.

 
At 3:09 PM, Blogger PienkZuit said...

Elke nou en dan kom jy met iets te voorskyn wat drasties verander hoe ek na alledaagse goed kyk. Milkshakes en voete sal nooit weer dieselfde wees vir my nie.

PS - Het julle al sinvolle woorde (of iets naby 'n sinvolle woord) gekry vir die Word Verification hier onder? Myne nou is "hamkg", wat seker gebruik kan word as 'n eenheid van volume: "Kan ek asb 'n hamkg melk kry"? Dis so tussen 'n pint en 'n liter, die volume van 'n kilogram ham.

 
At 4:13 PM, Blogger maeree said...

ai, my hart klop skoon warm as ek weet ek het 'n impak gemaak op mense se lewens.
haddwawx: dis wanneer jy die seerste wax van jou lewe gehad het.

 
At 5:49 PM, Blogger dorothy said...

maeree - my fifteen yr old sister had to highlight the meaning for me
:)

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za