Saturday, July 15, 2006

28 Kbps

Ek mis my 40 Mbps.

2 Comments:

At 1:22 PM, Blogger PienkZuit said...

Nou hier is iets wat dit vir my baie moeilik maak om "ten spyte van" lief te hĂȘ. Ek kan net vir Telkom haat, niks anders nie. Ek hoop nie dit laat my eendag in die hel eindig nie, maar ek kan nie anders nie.

 
At 4:06 PM, Blogger rondloper said...

Jislaaik, ja. As ons enigiets vinniger as dalk 'n selfoontjie se GPRS-konneksie wil he^ kos dit 'n hele plaas se geld. Daai plekke waar wireless broadband sommer so oral beskikbaar is, dis mos die hemel!

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za