Wednesday, May 09, 2007

Balderdash


idiwidi het my weer laat onthou:

Ek is briljant met hierdie game. (Hoofsaaklik, vermoed ek, omdat ek nog net teen kinders gespeel het.)

"A clever repackaging of the parlor game Dictionary, Balderdash contains several cards with real words nobody has heard of. After one of those words has been read aloud, players try to come up with definitions that at least sound plausible, because points are later awarded for every opposing player who guessed that your definition was the correct one."

Dalk kan ons almal dit speel wanneer ons eendag in 'n tehuis vir bejaarde bloggers woon.

3 Comments:

At 12:52 PM, Anonymous Anonymous said...

Ek love Balderdash. Dit leen homself baie goed om 'n aanlyn speletjie te kan wees, maar my soektogte lewer niks belowend op nie. Dalk moet ek dit self skryf en op 'n website sit. Die probleem is egter om self woorde en defenisies uit te dink. Die res is maklik.

 
At 12:57 PM, Anonymous Anonymous said...

Dis nou 'n brrrriljante idee!

(hie-hie - "tehuis vir bejaarde bloggers")

 
At 7:56 AM, Blogger Freddy said...

Nog nooit gespeel nie, maar klink lekker.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za