Wednesday, April 18, 2007

Bibliofiel

Ek wil ook hierdie boek hê:

En hierdie een:

4 Comments:

At 11:21 AM, Blogger Oppietrap said...

Ek sou nie “To dance with God” koop nie. Het self die boek en dis nie regtig iets wat jy op jou rak moet he nie. Sal graag wil hoor of die ander 1 die moeite werd is om aan te skaf. Terloops 2 baie goeie boeke wat ek in die laaste tyd aangeskaf het, is Jane E. Vennard se “Be Still” en “Praying with body and soul”. (Op aanbeveling van my spiritual director het ek haar goed begin lees). Lg is ‘n “embodiment theology” ... ’n stunning gids vir liggaamlikheid as deel van spirituele taal. Eg. is ’n allernoodsaaklike MOET vir kontemplatiewe retreat aanbiedings. EXCELLENT!! Kan nie glo ek het soveel jare retreats aangebied sonder om van die boek te weet nie.

 
At 11:22 AM, Blogger Oppietrap said...

Sorry, wou nog se, ek het albei by Loots.co.za gekoop. Was heelwat goedkoper as Kalahari.net

 
At 9:33 AM, Blogger maeree said...

oe, ek wil graag na die "praying with body and soul" ene kyk! sal maar na die goed loer as ek jou dalk een van die dae sien.

 
At 9:55 AM, Blogger Oppietrap said...

Hoor by Kollega jy kom dalk. (Jou "borge" uitgesorteer viri trip?) Laat weet vir my weer die datum. Ek neem hele Juniemaand verlof (moet vir 'n slag weer aandag aan die studies gee). Het VriendvanSwitzerland wat opi oomblik by my "board". Sal hom met liefde uitskop as jy slaapplek nodig het. (Hy kan opi bank slaap).

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za