Friday, May 04, 2007

"Die Koninkryk van God is juis vir mense soos hulle" II

WAARSKUWING: Die volgende is nie vir sensitiewe kykers nie.


View this on LiveDigital


Een van die redes hoekom ek 'n Christen is en sal bly, is omdat ek glo dat die Koninkryk van God nie so lyk nie.

9 Comments:

At 12:01 AM, Anonymous Anonymous said...

Ek vind die kommentaar op die video geweldig ontstellend. Daar is mense wat dink dit is "wonderlik" en "mooi".

 
At 4:38 AM, Blogger amanda said...

Ek het onlangs 'n dokumentere fil uitgeneem genaamd "jesuscamp". Dit handel oor 'n charismatiese kinderpastoor in Missouri genaamd Becky Fisher en haar kinderkamp wat sy jaarliks doen in North Dakota. Dit was vir my 'n geweldige ontstellende dokumenter gewees met dergelike tonele as die kommentaar op hierdie video. Dit het my ook weereens laat besef, "ons is nie almal so nie" en om kinders op te sweep in 'n massa histerie is wat my betref kindermishandeling.

 
At 11:20 AM, Anonymous Anonymous said...

die verskil tussen jesus camp en hierdie video is dat hierdie een shitty ge-edit is. ek wil kots as ek daarna kyk.

die kindjie wat bid se klank clip. die musiek is te sag. die caption aan die begin is te kort om leesbaar te wees. urgh.

 
At 11:41 AM, Anonymous Anonymous said...

Holey Shmoley! Definitief nie vir sensitiewe kykers nie. Daai kind wat bid, maak my bang.

 
At 10:48 AM, Anonymous Anonymous said...

Ek glo ook dat die koninkryk van God nie soos 'n blou vierkantjie lyk nie (dis al wat ek op my skerm sien as ek daar klik).

 
At 4:42 PM, Blogger Oppietrap said...

Waar de ongeluk kom jy op so 'n groteske ding af! Dis grusaam! Die ergste net is dat ons dit elke dag om ons sien afspeel. Mense met selfgemaakte gode.

 
At 3:35 PM, Anonymous Anonymous said...

Ek het myself op 'n stadium in 'n kerk bevind (nogal 'n gerugte een op Stellenbosch) wat waarskynlik hierdie clip 100% sal ondersteun.

Dank Vader ek's daar weg!

Ek weet nie of diƩ kerk dit doelbewus of onwetend doen nie, maar kerkgangers word bietjie-vir-bietjie gebreinspoel tot hulle nie meer hulle Godgegewe gesonde verstande gebruik nie. Dis net soveel erger as dit kindertjies is.

 
At 11:31 PM, Blogger Hugo said...

Eeeeeeeuuuuw. This clip is just as shocking as clips of children starving in Africa...

Congrats on escaping, Carien! I'll collect some, uh, "testimonies" of escapees some day. (Maybe towards the end of the year. ;)

(Why do I seem unable to fill in the captcha correctly?)

 
At 6:47 PM, Blogger Hugo said...

Children starving in Africa? Bleh... this clip is, to me, just as bad as genocide, or Nazi concentration camps... or something like that. Yea, it's qualitatively very different, but what makes something "bad"? That people do this to their own children makes it sick in a way quite different from genocide or concentration camps. Apples and Oranges.

And how dare I make that comparison, these children are still alive, they might still be able to recover some day. (Then again, some people survived concentration camps...)

Yea, there's probably just as much wrong with this comparison, as with the actual brainwashing depicted in the clip. Oops. ;) Whatever. That's not the point.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za