Wellustig in die Tagtigs

Toe ek 'n tiener was, was Alannah Myles se Black Velvet vir my dié sexyste liedjie denkbaar.
In die negentigs was dit D'Goya se I Go To Bed.
Deesdae vind ek dat musiek nie meer dieselfde effek op my het nie (hoewel ek steeds dink dat beide liedjies baie sexy is). Ek wonder wat het verander?
1 Comments:
Ek moet self nogal erken dat ek menigte romantiese drome gehad het waar Balck Velvet in die agtergrond speel. Dit sal een van my gunstelinge bly vir baie lank.
Post a Comment
<< Home