Tuesday, April 24, 2007

Vyf Dinge

Johan het dit weer begin. Ek weet van reaksies hier en hier en hier en hier en hier. Dus, 5 goed wat niemand wat hier lees van my weet nie:

1. Ek het nie geheime nie.

8 Comments:

At 8:03 PM, Blogger BatCat81 said...

Het jy rerig nie geheime nie? Ek wonder darem... Nee eers 'n klein enetjie nie?

 
At 9:44 PM, Anonymous Anonymous said...

Dis glad nie waar nie!

 
At 2:11 PM, Blogger maeree said...

okay okay.
ek het een geheim: ek praat nie altyd die waarheid nie.

 
At 5:50 AM, Blogger Lammervanger said...

Hoef nie noodwendig geheime te wees nie...net goed wat nog nie kwytgeraak is nie...

 
At 7:56 AM, Blogger Freddy said...

Ek stem saam met lammie. As ons geheime wou kwytraak, het ons jou post-secret uitprobeer.

 
At 11:23 AM, Blogger maeree said...

DIS MY BLOG, EK SAL DOEN WAT EK WIL!

 
At 12:24 AM, Blogger Lammervanger said...

EN JY WIL GRAAG HE ONS MOET COMMENT SO DOEN WAT ONS SE!!

Ek het nie regtig nou geskreeu nie.

 
At 12:26 PM, Blogger maeree said...

ek oki

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za