Thursday, April 19, 2007

Wat is geel en lê in 'n bedjie?


'n Siek suurlemoentjie.


(Dis my gunsteling grappie, asook die rede waarom ek vandag by die huis is.)

11 Comments:

At 12:19 PM, Blogger Freddy said...

As ek reg onthou, het jy die antwoord SO gegee:

"'n Suuk suurlemoentjie",

Met net genoeg plek vir een strooitjie.

 
At 12:20 PM, Blogger Freddy said...

Dis nie dalk geelsug nie?

 
At 5:27 PM, Anonymous Anonymous said...

Oulike grappie.

Slag die suuuuurlemoentjie, squeeze sy sappies in 'n glas saam met 'n knertsie brannewyntjies en 'n bietjie gemmertjies, 'n disprintjie en 'n eetlepeltjie heuningtjies - en jy voel mOre sommer baaaaaie beter.

 
At 10:02 PM, Blogger BatCat81 said...

Die suurlemoen herinner bietjie aan 'n vrou se borste. Veral hierdie een se regterkant. Ek vermoed daar's geen kans dat ek nou siekwees met 'n suurlemoen kan assosieer nie...

 
At 2:57 PM, Anonymous Anonymous said...

Is jy MvN of AKM?

 
At 3:49 PM, Blogger Oppietrap said...

Hoe ganit met die suurerigheid van die lyf? Ek sou wat wou gee om so bietjie suur-oppie-krop te kon he, net om 'n week in my huis te kan rondoddel. Maar helaas, Die Kollega is op reis in Namibie, dus het ek maar net 'n suur trek ommie kiewe. Groete bietjie aan jou kollega.

 
At 11:56 PM, Anonymous Anonymous said...

Of MB?

 
At 9:36 AM, Blogger maeree said...

freddy, ja, jy onthou mooi! ek dink hoeka ek't hierdie grappie by jou gehoor.

indiwidi - dankie.

batcat... uhm... okay.

salige rus - huh? ek is SO bly dat jy vir 'n slag op my blog comment, maar ek verstaan nie jou kodes nie.

oppietrap - ja, ek was skoon bly. was nie so erg siek nie, maar kon bietjie by die huis wees.

 
At 9:38 AM, Blogger maeree said...

o, freddy het my vertel wat jou kodes beteken, salige rus. ek sien jy lê snags wakker daaroor. jy sal jou tyd baaaaaie beter spandeer as jy meer gereeld kommentaar op my blog los. en lekkerder slaap ook.

 
At 10:33 AM, Anonymous Anonymous said...

Maeree, ek is jammer as dit gelyk het of ek nie comment nie, ek lees elke dag.
Moenie vir Herlock Sholmes onderskat nie, jy lyk verniet of jy nie bibber in vrees voor my naderende ontdekking nie!

 
At 10:42 AM, Anonymous Anonymous said...

En wanneer comment jy weer by my?!

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za