Wednesday, April 25, 2007

Ek sterf op Donderdag, 30 Januarie, 2048


As jy wonder hoeveel sekondes jy nog het om te leef, gaan kyk hier.

6 Comments:

At 1:50 PM, Anonymous Anonymous said...

Maandag, 28 Junie, 2077

 
At 2:35 PM, Blogger Oppietrap said...

Ek kan nie glo ek hou my met sulke strooi besig nie! En tog het ek gaan kyk. Flippen hel, nog 36 jaar oor. En nee, dis moer baie! Ek was nie van plan om nog so lank te leef nie.

 
At 3:46 PM, Blogger Dai said...

Monday, July 24, 2062

maar ek gaan ophou rook volgende maand, dan sterf ek:

Monday, July 20, 2076

 
At 12:15 AM, Anonymous Anonymous said...

Ek het 'n ander so vorm ingevul wat gese^ het mens kry 'n ekstra jaar by as jy flos. Nou flos ek maar asof my lewe daarvan afhang.
huh-huh-huuuuuh

 
At 11:25 AM, Blogger maeree said...

oppietrap, ek stem met jou saam. ek was regtig nie van plan om so oud te word nie.

 
At 7:41 AM, Blogger Nico said...

12 Februarie 2044, op die ouderdom van 66 jaar, 3 maande en 12 dae. Damn, en ek sE altyd ek is nie van plan om 'n dag ouer as 60 te word nie!

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za