Sunday, April 29, 2007

Uitstedig

Ek hang vir so paar daggies in OppieTrap se stad stad uit.
Miskien kom dit tot iets.
Miskien kom dit tot niks.
Beide sal goed wees.

3 Comments:

At 7:44 PM, Anonymous Anonymous said...

geniet ewenwel

 
At 10:09 AM, Blogger Oppietrap said...

Heng, en soos die Godinne dit wou he, is dit die paar daggies wat ek weer innieBos gaan wees. Damndamndamndamn!! Ek los vir jou die boeke by Kollega

 
At 11:12 AM, Anonymous Anonymous said...

Moenie dat hulle jou kaap daar nie.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za