Wednesday, March 07, 2007

Trek


Koos Kombuis sing: "Almal wil 'n huisie by die see hê".
My sewe jaar in die paradys kom môre oggend om 8:00 tot 'n einde wanneer die vragmotor ons goedjies kom skuif na die einste Sentraal waaroor Special Assignment so aangaan.

3 Comments:

At 11:38 AM, Blogger dorothy said...

eeeeeek - just read the special assignment piece - that's awful - why you moving? are you running from my hugs?

 
At 7:53 PM, Blogger arcadia said...

hoop die nuwe bure wag jul in met 'n varsgebakte brood en 'n handvol sout, nes nettie pikeur skryf.

 
At 4:48 PM, Blogger maeree said...

arcadia, ons het nog nie brood of sout gekry nie. wel 'n briefie wat sê ons moet die deur wat klap regmaak, want mense kan nie slaap nie.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za