Wednesday, February 28, 2007

Happy un-birthday to me!

Danksy die vyf mense wat op die ou end 'n bydrae gemaak het tot die Koop-vir-Maeree-'n-nuwe-kamera Fonds (asook die hoof van die huis se kredietkaart) het ek 'n splinternuwe kamera.

Hier is een van die eerste foto's wat ek met my nuwe kamera geneem het:

Die kar wat voor ons ingery het. Nommerplaat CJL 338 EC.

11 Comments:

At 11:58 AM, Blogger BatCat81 said...

Nie geweet jou kamera het traffic-radar ingebou nie??

Dit kon ek gewees het wat voor jou ingery het...

 
At 2:36 PM, Blogger Adam said...

Geluk dan...

 
At 3:04 PM, Anonymous Anonymous said...

whoohoo, gaan ons nou weer meer foto's van HVDH se voete sien?

 
At 4:08 PM, Anonymous Anonymous said...

kief kamera

 
At 4:35 PM, Blogger Freddy said...

Wat my heeltemal dronkslaan: HOE HET JY JOU KAMERA AFGENEEM?

 
At 5:16 AM, Blogger Lammervanger said...

Wow dis 'n smart kamera. Smarter as myne.

 
At 8:19 AM, Blogger dorothy said...

i'm jealous. but how could that car be pulling out infront of you if the traffic light was red for you? huh? HUH? did you hear about that dude that drove over the tourists in cape town. (a bit left of the mark, but anyhow)

freddy: google/images/search fujifilm camera XYZ

 
At 8:24 AM, Blogger maeree said...

batcat, verwys na lammervanger se kommentaar.
is jy 'n ou grys tannie met kar nommerplaat cjl 338 ec?

zuit, enigiets is moontlik. die foto's wat ek tot dusver van sy (ahem) voete geneem het, is nie geskik vir publikasie op hierdie blog nie.

freddy, hoeveel keer moet ek nog vir jou sê: ek is baie baie slim.

dorothy, ons was besig om oor die groen robot te ry toe die kar van voor af voor ons indraai en... nevermind. ek kan nogal dink hoekom iemand oor toeriste wil ry, maar dis darem regtig nie 'n mooi ding om te doen nie.

 
At 9:37 AM, Blogger Freddy said...

HVDH hou seker baie van die Zoom lens wat 10X is. Gegewe sy voorliefde vir Titaniese skepe.

Ek het 'n plan: Laat HVDH bietjie jou voete afneem (nie die Hebreeuses nie), en dan blog jy dit vir ons.

 
At 1:55 PM, Blogger maeree said...

freddy freddy

ek het vir hom gesê van jou voorstel. hy sê hy het nou die aand probeer om my voete af te neem, toe word daar 'n kombers oor gegooi. ek sê dit was nie my voete nie. hy sê my voete sou ook op die foto gewees het.

*sug*

 
At 3:35 PM, Blogger Freddy said...

En nou moet ons raai wat alles sou nog op die foto gewees het?

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za