
My geliefde digitale kamera wat die hoof van die huis vir my dertigste verjaardag vir my gegee het [sê dit sonder om asem te haal], is stukkend. Ek het nie besef hoe afhanklik ek van dié stukkie tegnologie was nie - of hoe nou digitale kameras en blogs aan mekaar verbonde is nie. Sug.
Ondersteun die "
Koop-vir-Maeree-'n-nuwe-kamera Fonds".
2 Comments:
Ek het dit pas ondersteun.
So die 30ste verjaardag is die kamera-kry een? Ek kan nie wag nie!
Post a Comment
<< Home