O die wysie
Elke keer wat ek hoor
De la Rey, De la Rey
sal jy die boere kom lei
De la Rey, De la Rey
Hoor ek in my agterkop (en sing ek daarna)
Kabeljou Kabelmy
Kabel sal-jy-met-my-vry
Kabelmy Kabeljou
Kabel sal-jy-met-my-trou
Ek wonder of Koos sal omgee?
4 Comments:
Kan jy glo ek het nognie die De la Rey liedjie gehoor nie?! Miskien luister ek die verkeerde (of dalk regte) stasies...
Ek het ook nog nie.
Die liedjie is maar net 'n catchy tune soos Hier kom die Bokke destyds. Dis maar net gekaap deur die polities bewustes...
sacrilege.
Post a Comment
<< Home