Ek dink hierdie ou is ernstig...
Jy kan ook jou waaier se verkoelingskrag vermeerder met gepatenteerde yspakkies!
Jou eie frostyfanpack!
"Some people are heroes. And some people jot down notes." Terry Pratchett - The Truth
Jy kan ook jou waaier se verkoelingskrag vermeerder met gepatenteerde yspakkies!
5 Comments:
Ek sien hulle se jy bespaar krag. En hoe dink hulle kry mens die pakkies weer gevries na al die gewaai??
bahahaebhebhbeha...wou sou kon dink dat iemand die moeite sou doen om air-con te reverse engineer...
and woudln't extra weight on the turny thing make it so that more power is needed?
Jammer om in te butt hierso, maar ek onthou skielik iets uit my 3rde jaar eindeksamen in die koshuis op Tuks.... al die engineers op die gang het lappies voor hulle fans gehang en aircons 'gebou'. It was fun (for 10 minutes everyone seemed quite happy)
Genade, dis maar OS-lelik. (Dis seker bedoel vir desperate karavaan-kinders.)
Post a Comment
<< Home