Thursday, January 11, 2007

Maeree kan ook diep wees.

Okay, ek is dalk te dom om subtekste waar te neem, maar ek ken 'n goeie illusie as ek dit sien:





So wê.

9 Comments:

At 10:38 AM, Blogger Do Kwang said...

Ek kan nie die illusie op die onderste een uitpluis nie. Ek sien net twee kaal mense wat op 'n bottel vry.
Ek is veral swak met daai goed wat mens so lank na moet staar, dan verskyn 'n 3D beeld skielik. Kan jy daai goed doen?

 
At 10:50 AM, Anonymous Anonymous said...

Ek's mal oor daai een waar die huise vir die mandolienspeler (of wat is daai?) "kyk".

 
At 1:28 AM, Blogger Lammervanger said...

Ek laaik die goed.

 
At 9:39 AM, Blogger Adam said...

Hey, het julle geweet...

Sielkundiges gebruik soms die laaste prentjie om uit te vind of kinders blootgestel is aan volwasse seks (ie. mollestering en/of pornografie ens.).

Kinders wat nie is nie, is nie in staat om die man en vrou te sien nie, aangesien hul geen konsep van dit wat uitgebeeld word het nie. Hulle sien net dolfyne (korrek Carien...!).

Kinders wat wel blootgestel is, sien 'n man en vrou in 'n erotiese omhelsing...

 
At 12:05 PM, Blogger BatCat81 said...

Hi Maeree.... Ek het die eerste een in poster-formaat op my muur hier by die werk... staar elke dag in die ding vas....Adam: ek kan gladnie die dolfyne sien nie....

 
At 10:01 PM, Anonymous Anonymous said...

adam - dit gaan nie tog werk in wêrelddele waar daar nie dolfyne is nie? of waar die kind nog nooit 'n dolfyn gesien het nie?

 
At 10:16 PM, Anonymous Anonymous said...

...of as die kind blind is? werk dit in wêrelddele waar kinders blind is?

 
At 5:10 PM, Blogger Adam said...

Okay, okay. Julle is te slim vir my!

 
At 8:17 PM, Anonymous Anonymous said...

...of as die kind te slim is? werk dit as die kind te slim is? :p

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za