Friday, January 05, 2007

Heppy Heppy

Freddy sê hy dink nie 2007 gaan nuut voel nie.
Aangesien Januarie egter vernoem is na die god-met-twee-gesigte, Janus, en daarom vol is van nostalgie en hoop, kan 'n mens sekerlik van die geleentheid gebruik maak om jou wense vir die komende jaar uit te spreek.
  • Ek hoop om in 2007 goed te wees vir myself.
  • Ek hoop om in 2007 nog meer te groei in die vermoë om ander te aanvaar, om mense te respekteer vir die plek waar hulle tans op hulle reis is. En om dieselfde vir myself te doen.
  • Ek hoop om iets te doen aan my DPhil.

As ek gewig verloor, sal dit bloot toevallig wees. As ek begin oefen, sal dit 'n wonderwerk wees.

5 Comments:

At 1:39 PM, Blogger Freddy said...

Whaaa?

Wat bedoel jy? Of is my bloggie se dvd's te oud?

Wag vir my inskrywing oor Superman I en Three colours Blue!

 
At 5:10 PM, Blogger dorothy said...

i just finished typing out this whole fucking msg and the *&%^&*%^&%&^%((*&^%% - fucking beta version deleted it all.

bah
hum
bug

 
At 7:45 PM, Blogger arcadia said...

hello! is uiteindelik terug. en ja, oefening is ALTYD 'n wonderwerk.

 
At 5:08 AM, Blogger Lammervanger said...

Ek hoop jou jaar is vol wonderwerke. Ek glo in wonderwerke.

 
At 9:42 AM, Blogger maeree said...

dankie vir die mooi wense almal.

dorothy, i know! stupid blogger beta.

freddy, jy't dit in 'n e-pos gesê.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za