Friday, December 15, 2006

Aanhaling van die week

Assumption is the mother of all f*ups.

10 Comments:

At 11:09 AM, Anonymous Anonymous said...

Dit is n aanhaling wat ek weekliks gebruik, soms daagliks

Klagat

 
At 2:38 PM, Blogger Freddy said...

Assuming we all know what the f stands for.

 
At 8:07 AM, Blogger Adam said...

Hoekom? Wat het nou alweer gebeur?

 
At 10:21 AM, Blogger maeree said...

*voeg gepaste "wê-wiellie-wienkie" musiek hier in* klagat sê tog fuck! klagat sê tog fuck!

freddy, ek het maar die "f" gebruik want ek sê nie eintlik fuck nie.

adam, ek vind dat hierdie aanhaling gereeld van toepassing is op die lewe, sonder om na enigiets spesifiek te verwys.

 
At 10:42 AM, Anonymous Anonymous said...

Daar doen n MITE die rondte dat fuck kom uit toentertyd uit die geskiedenis: Fornification Under Consent (of the) King. Die mite wou dit he^ dat n getroude paartjie dan n bordjie op hul deur hang wat se^ "FUCK" wat dan aandui dat die aksies binne die kamer met die toestemming van die King geskied.

Ek het dit in dieselfde stuk gelees waar hul se dat GOLF die volgende beteken:Gentleman Only Ladies Forbidden.

MAAR ek het nie bewyse in die form van n dubbelblind studie om dit te bewys of te weerle^ nie.

Klink goed though!!

Klagat

 
At 10:58 AM, Anonymous Anonymous said...

Na aanleiding van maeree se verbasing oor my taalgebruik hierbo en my mooi MITE verduideliking oor fuck kan ek se^ sonder om te bloos of sleg te voel dat ek naam weggooi: Ek voeg daad by woord of is dit woord by daad as getroude man?

Klagat

 
At 11:02 AM, Anonymous Anonymous said...

Voordat daar nou n misverstand/gerug ontstaan na aanleiding van my aanmerking hierbo kan ek net se^ met my getroude vrou.

Klagat

 
At 11:52 AM, Blogger Lammervanger said...

Klagat - oppas daarvoor om gesprekke met jouself te voer. Ek het ook al gehoor van die FUCK en GOLF stories. So ek sal dit staaf.

 
At 11:22 AM, Blogger Do Kwang said...

Vandag kan ek weer hier post.
Dit lyk my die enigste mens wat sonder moeite hier kan comment is Klagat. Maeree, is daar iets baie spesiaal besig om tussen julle twee te ontwikkel?

 
At 11:05 AM, Blogger Lammervanger said...

Loep check die comments by my nuutste inskrywing om die evolusie van jou beeld in my geestesoog te verstaan!

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za