1. ek dag jy's met vakansie. 2. byt jou tong! freddy is 'n gereformeerde dominee! as hy heilige water op enigiets probeer sprinkel, gaan hy self-destruct.
Ek het baie beskermd grootgeword en gegee die feit dat hier soms wilde/wilpse goed op hierdie blog gepubliseer word wil ek net graag vra die volgende: Wat de hel is hierdie voorwerp as onderwerp van bespreking/bespiegeling?
6 Comments:
Is dit een van daardie goed waarmee die priesters die heilige water sprinkel? Indien wel, Freddy het jy ook een?
1. ek dag jy's met vakansie.
2. byt jou tong! freddy is 'n gereformeerde dominee! as hy heilige water op enigiets probeer sprinkel, gaan hy self-destruct.
Ek het baie beskermd grootgeword en gegee die feit dat hier soms wilde/wilpse goed op hierdie blog gepubliseer word wil ek net graag vra die volgende: Wat de hel is hierdie voorwerp as onderwerp van bespreking/bespiegeling?
Klagat
klagat! ek dag jy's 'n dokter?
Maeree
Jy weet wat dag/dog gedoen het.
Elk geval ek is n skrywer, dit is nou ten spyte van die feit dat Do Kwang weier om my pennevrug te lees.
Klagat
Ek is seker die figuurtjie op die prentjie is veeldoelig. Ek sal net soms die sout/peper uithaal.
Nee, ek het nie so ene nie.
Post a Comment
<< Home