Friday, December 01, 2006

1 Desember


6 Comments:

At 9:27 AM, Blogger Adam said...

Dit maak my ongelukkig dat ek nie mag bloed skenk nie.

 
At 9:57 AM, Blogger maeree said...

argh! dit tick my so erg af! dit laat net die mite dat vigs 'n "gay" siekte is, versprei, terwyl vigs in afrika nog altyd veral heteroseksueel versprei het. die groep waaronder vigs in suid afrika die vinnigste toeneem, is middelklas getroude paartjies! wat beteken dat, volgens die bloeddiens se logika, ek eintlik nie mag bloed skenk nie! argh!

 
At 10:23 AM, Blogger Freddy said...

Haai, siesa, is daar dan sowaar enigiemand wat jou as middelklas beskou, Maeree?

 
At 9:24 AM, Blogger maeree said...

wel, ek's definitief nie werkersklas nie, is ek?

daar was een slag 'n prostituut op felicia se show. toe vra felicia vir haar hoe sy in so 'n situasie beland, want sy lyk soos 'n gewone middelklas vrou. waarop die prostituut antwoord: "i'm actually quite high class."

hier waar ons nou woon, het ons 'n nuwe woord geleer: "upmarket". ek en die hoof van die huis giggel tog te lekker. daar word gereeld in die koerant verwys na plekke as "upmarket". ons het nie eers geweet daar bestaan sulke onderskeide nie!

 
At 5:55 AM, Blogger arcadia said...

het ek die foto van lily gemis terwyl ek weg was, maeree?

 
At 9:35 AM, Anonymous Anonymous said...

maeree

gaan kyk bietjie by www.trafford.com. Gaan na bookstore
Titel: Hope In Vain?

Storie wat aan die meeste aspekte van HIV raak.

Groete
Klagat

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za