Tuesday, November 21, 2006

Die Onsigbare Lyn

Daar is 'n lyn van sosiale aanvaarbaarheid (nie 'n tou nie), 'n onsigbare lyn van wat jy mag sĂȘ en doen... en wat nie.
My disorder (ek werk nog aan 'n wetenskaplike naam daarvoor) veroorsaak dat ek eenvoudig nie daardie lyn kan raaksien nie. Ek weet nooit wanneer ek te ver gegaan het nie. Ek leef in konstante* vrees vir "Die Lyn": Was daardie grappie net mooi een te veel? Was hierdie aanmerking die een wat alle sosiale konvensies geskandaliseer** het? Was dit nou die laaste strooi wat my in die Huisgenoot of - hyg! - Son gaan laat beland?
Ek is 'n diplomatieke disaster.
En verhoudings! Fyngevoelige mense kom altyd met interessante wonde aan die ander kant uit wanneer ek met my disorder oor hulle gestorm het. Met die mooiste bedoelings op pad na die hel.
Nou ja.
Wil enigiemand 'n foto van Lily sien?
*Okay, miskien nie so konstant nie.
** Klink soos 'n anglisisme. Oops.

12 Comments:

At 11:03 AM, Blogger arcadia said...

ja, BRING DIT AAN!

back me up, dorothy...

 
At 11:25 AM, Blogger dorothy said...

YEAH! OH HELL YEAH!!
and let me specify, my eager response is not only in great anticipation of viewing The Lily, but also in joyous recognition of The Line.

I, too, do not see this Line.

Sometimes, when I am talking to people, I think I hear my internal editor pleading with me about some boundary and convention issues, but generally i'm unable to hear him/her/it above the din of my own voice trying to establish all my thoughts in relation to whoever they're aimed at.

And then i'm left with debalitating angst about what i should and shouldn't have said/done/laughed at/pointed out/applauded/judged...

but somehow i think i get a kick out of it. i plan to compile my life into a 'bindle' and name it NEUROTICA - The Perverse Delight in A Case of Nerves.

 
At 12:11 PM, Blogger Lammervanger said...

Ek wil graag 'n foto sien.

 
At 1:37 PM, Blogger arcadia said...

die ding is - ek sien gewis die lyn, geniet dit net soveel om daaroor te trap en dan mense se reaksies waar te neem...

(maeree, jou man is gewis my held - waar kry mens nog afrikaanse mans wat bereid sal wees om 'n lily aan hul vrou te gee op haar verjaardag?)

 
At 3:42 PM, Blogger Pienk Zuit said...

ek hou ook daarvan om die reaksie van oor-die-lyn-trap te toets.

Wys jou muis!

 
At 9:02 PM, Blogger Do Kwang said...

Wat is 'n lily?

 
At 10:24 PM, Blogger Lammervanger said...

Ek wou nie vra nie Do Kwang. Almal het so opgewonde geklink.

 
At 10:48 AM, Blogger Freddy said...

N.a.v. Do Kwang en Lammervanger se bydraes, het jy geen keuse nie, Maeree. Plaas die foto. Ek glo dit sal natuurlik ge"blur" wees as aanduiding van die feit dat dit werk. My aanbeveling is wel om nie pienk zuit se voorstel te volg nie. Die streep waarvan jy praat is real.

 
At 6:01 PM, Blogger maeree said...

well said, dorothy!

lammervanger, hoe kan jy vra vir 'n foto van iets as jy nie weet wat dit is nie??

arcadia, die hoof van die huis is wonderlik - ek wil liewers nie eers begin nie, want ek gaan nie ophou nie. laat ek net s^e dat hy geweldig gemaklik in sy eie menswees is. NIKS bedreig hom nie.

do kwang, lammervanger, kyk hier

freddy... pwahahahahahahahahahahaha HAHAHAHAHAHAHAHAHA
jy is inderdaad reg

die foto kom

 
At 7:54 PM, Blogger Do Kwang said...

O my goeie magtag! Is dit 'n . . . is dit 'n . . . dit lyk nie soos 'n . . . is dit . . . uhm. O my goeie magtag!

 
At 10:52 PM, Blogger Lammervanger said...

Nou is ek by. Foto!!!!

 
At 10:32 AM, Blogger Do Kwang said...

Maar dit lyk nie soos ene nie - dis meer peervormig as piesangvormig.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za