Tuesday, November 07, 2006

Tema van die week


"The record for the most reproductive organs goes to the tapeworm. The bodies of tapeworms are meade up of hermaphrodite segments equipped with the organs of both sexes. The largest tapeworm on record was 70 metres long and made up of over 11 000 segments, giving it a grand total of 22 000 individual organs."

PienkZuit se kersfeeslysie het my geïnspireer om 'n paar tidbits uit dié boek te deel. Ons het dit 'n jaar of wat gelede by 'n vriendin en haar man persent gekry vir Kersfees. (Waarskuwing: Ek beoog om elke dag hierdie week 'n aanhaling uit hierdie boek te post. As jy voel jy's bietjie jonk daarvoor, kom volgende week weer terug.)

8 Comments:

At 3:02 PM, Blogger dorothy said...

oooohhh how exciting!!

 
At 3:55 PM, Anonymous Anonymous said...

hoe't jy daai makepovertyhistory.org banner daar gekry? ek sal dit graag op my blog ook wil sit...

 
At 4:05 PM, Blogger maeree said...

kyk hier. as ek reg onthou, het ek die "seasons greetings" een gebruik.

 
At 4:50 PM, Blogger Freddy said...

Maeree, ek haak nog steeds by daai blom van jou.

Ek het al lankal geleer dat:

Plante voortplant dmv hulle blommetjies. Die stuifmeel beland op die stampers (!) en so onstaan die saad...!

Wat ek dus plante beny, is hulle nimmereindigende orgasmes, dus. Dink net: Namakwaland in die lente is hektaars en hektaars daisies in volle orgasme. Ek druk nie meer onbeskaamd my neus in n roos nie.

So, gevolgtrekking: Het plante dan nie meer orgaantjies as , siesa, lintwurms nie? Kyk nou net hoeveel pitte het n mielie (!!). En dis net aan een kop (!).

Thus, to all those vegetarians out there, enjoy julle waterblommetjies. Ek hou van heuning.

(Ns.: In ons kerk mag ons duidelik nie oor seks preek nie, kyk wat gebeur as ek die kans iewers kry...)

 
At 4:53 PM, Blogger Freddy said...

Gegewe die feit dat jy uit daaaai boek gaan deel, is ek ook besonder bly jy weet hoe om tidbits te spel.

 
At 4:55 AM, Blogger Lammervanger said...

Hoe lank was die lintwurm in jou vistenk destyds?

 
At 8:47 AM, Blogger arcadia said...

bring it on, maeree...

 
At 11:28 AM, Blogger maeree said...

"Namakwaland in die lente is hektaars en hektaars daisies in volle orgasme." pragtige beeld!
ek het gehoor julle mag nie in julle kerk oor seks preek nie, freddy - van 'n kollega van jou wat vertel het hoe hy sy vrou se onderklere aangetrek het, en toe's die mense kwaad vir hom (alhoewel, sekere dinge behoort mens te sien kom.)

lammervanger, die lintwurmpies was maar klein. maar daar was baie. go figure.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za