Tuesday, October 24, 2006

My hartjie, my liefie

Die son sak weg

Daar anderkant die blou berge

4 Comments:

At 5:13 PM, Blogger Adam said...

Het iemand al vir jou gevra of jy skisofreniese neigings het?


(xwalwoxu) - ek versamel word verifications

 
At 10:35 AM, Blogger maeree said...

nog nooit nie

 
At 11:58 AM, Blogger Adam said...

Ha-ha. Was dit tydens jou (teologiese?) studies? Was altyd 'n paar tokolokke in die klas wat 'n stopvak benodig het toe ek voorgraads was.

Toemaar, wees gerus. Een van my ex-pelle het eenmaal gesĂȘ dat dit die grootste fout van die universe was om my 'n sielkunde handboek in die hand te stop... Nou het ek name vir al my ideosincrisies (hoe de hel spel mens dit?!).

(kdaif)

 
At 12:06 PM, Blogger Adam said...

Sien byvoorbeeld Eetversteurings of dalk Depressie. Daar was iewers een oor ADD ook, maar ek kry hom nie nou nie.


(shmytwxb)

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za