Monday, October 23, 2006

The Devil Wears Prada


Hierdie is 'n baie oulike fliekie, vol waardevolle lesse: oor hoe jy moet wees en hoe jy moet dink en wat vir jou belangrik moet wees en hoe jy moet aantrek en waardes en etiek en sulke stuff.

3 Comments:

At 8:32 AM, Anonymous Anonymous said...

My vroutjie het dit een aand saam met vriende gaan kyk (toe ek laat moes werk), en gesê ek hoef nie moeite te doen om dit alleen te gaan kyk nie. Seker omdat sy weet ek haat dit as iemand vir my sê hoe om te dink of hoe om te wees (met aantrek het ek nou en dan hulp nodig).

 
At 9:32 AM, Blogger dorothy said...

i've been dying to watch this - meryl streep as a bitch is just too wonderful (i love her) - but it's really that bad huh?

 
At 10:23 AM, Blogger maeree said...

as jy dit gaan kyk om meryl streep in aksie te sien, sal jy glad nie teleurgesteld wees nie. en stanley tuci is briljant as nigel. ek was maar net geirriteerd met die oppervlakkige morele lessies wat hollywood vir ons opdis om spookasem te regverdig. spookasem is goed as spookasem - dit hoef nie te maak asof dit meer substans het nie.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za