Friday, November 03, 2006

Wings


And this had been the way things were for as far back as the frogs could remember.*

*About three seconds. Frogs don't have good memories.

-Terry Pratchett

4 Comments:

At 9:15 PM, Anonymous Anonymous said...

Ek hou die meeste van daai stuk in Truckers waar die een nome se^: "We should get a gnu. If they don't comply, we'll take out the gnu, and say, "Do it, or I'll attack you with my gnu!" Of so iets.
Die nomes klop Discworld, na my mening. Die boekwinkel op Hermanus (waar ek vandeesmaand bly) het 'n pop up Discworld map. Besit jy dit reeds?

 
At 10:49 AM, Blogger Adam said...

Ek was mal oor Truckers, Diggers en Wings. Die eerste Pratchetts wat ek ooit gelees het.

 
At 12:54 PM, Blogger maeree said...

ja, ek dink ook die bromilead is 'n goeie plek om te begin pratchett lees. die sosiale kommentaar is nie so subtiel soos in die discworld boeke nie, maar enigiets pratchett is na my mening briljant.
anon (do kwang?), ek het twee disworld maps (lancre en ankh-morpok), maar nie 'n popup ene nie.

 
At 2:17 PM, Blogger Do Kwang said...

Ja, sorry, my naam het nie gevat nie, dit was ek die grote DO KWANG ta-daaaaa! Anyway, hier is 'n pop-up in die boekwinkel. Soos een van daai kinderboeke - jy blaai deur, dan spring die kastele op.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za