Wednesday, October 25, 2006

Het Maeree Skisofreniese Persoonlikheidsdisorder?

Adam wonder. Die antwoord is NEE.
Om dit te bewys, het ek 'n vraelys wat toets vir SPD gaan opdiep. Soms kan dit wel voorkom asof ek SPD het, maar daar is goeie redes vir bykans alle antwoorde wat lyk na simptome van SPD. Die enigste een wat ek nie verstaan nie, is dat mense nie my grappies vang nie. Hoekom sal enigiemand nie my grappies vang nie?

3. Have you had experiences with the supernatural ? Y [Natuurlik, ek’s ‘n Christen.]
5. Other people see me as slightly eccentric (odd).Y [Maar dis net vervelige mense.]
7. People sometimes find it hard to understand what I am saying.Y [Hoe is dit my fout as mense nie slim genoeg is om my te verstaan nie?]
8. People sometimes find me aloof and distant.Y
9. I am sure I am being talked about behind my back.Y [Ek kan dit bewys.]
13. Have you ever had the sense that some person or force is around you, even though you cannot see anyone ?Y [Natuurlik. Verwys na 3.]
14. People sometimes comment on my unusual mannerisms and habits.Y
16. I sometimes jump quickly from one topic to another when speaking.Y

18. Do you often feel that other people have got it in for you ?Y [Kan dit bewys.]
21. Are you sometimes sure that other people can tell what you are thinking ?Y [Natuurlik kan hulle – ek sê wat ek dink. En as ek dit nie sê nie, kan mense dit elkgeval sien.]
23. Sometimes other people think that I am a little strange.Y [Verwys na 5.]
25. I sometimes forget what I am trying to say.Y [Doesn’t everybody?]
29. I get anxious when meeting people for the first time.Y [Doesn't everybody?]
38. Do you often feel nervous when you are in a group of unfamiliar people ?Y [Doesn’t everybody?]
39. Can other people feel your feelings when they are not there ?Y [Net my ma. Ons het hierdie weird konneksie.]
42. Some people find me a bit vague and elusive during a conversation.Y [Sê meer oor hulle IK as oor my.]
43. I am poor at returning social courtesies and gestures.Y [Maar dis net plain swak maniere]
47. Have you had experiences with astrology, seeing the future, UFOs, ESP or a sixth sense ?Y [Verwys na 39]
50. I sometimes use words in unusual ways.Y
52. Have you found that it is best not to let other people know too much about you ?Y
55. Have you ever felt that you are communicating with another person telepathically (by mind-reading) ?Y [Net my ma]
56. Does your sense of smell sometimes become unusually strong ?Y
58. Do you tend to wander off the topic when having a conversation.Y [Veral as die oorspronklike onderwerp vervelig is.]
59. I often feel that others have it in for me.Y [Kan dit bewys]
63. Do you sometimes feel that people are talking about you ?Y [Kan dit bewys]
67. I am an odd, unusual person.Y [Ander mense dink so, maar ek dink regtig nie ek’s vreemd nie.]
74. People sometimes stare at me because of my odd appearance.Y
[Weereens: omdat ek in ‘n redelik konserwatiewe gemeenskap woon. Sê dit iets van my, of van die mense wat staar? I happen to like body art.]

7 Comments:

At 2:55 PM, Blogger Adam said...

Gister se post was net regtig weird vir my... Jy klink vir my egter heel normaal as ek na daai vraelys kyk. Waar kry jy hom?

 
At 3:01 PM, Anonymous Anonymous said...

Lyk vir my of die persoon wat die vraelys opgestel het ADD het. Tussen vraag 18 en 59 het hy/sy reeds konsentrasie verloor en vrae begin herhaal: Vraag 9=63 en 18=59.

Is irriterende aandag aan detail 'n simptoon?

 
At 3:32 PM, Blogger Adam said...

Check dit uit: Personality Disorder Test.

Die vrae word herhaal om seker te maak jy weerspreek jouself nie, en of die toets op die ou end valid is...

(phwnl)

 
At 5:21 PM, Blogger maeree said...

adam, moet ek aanneem dat jy nie die liedjie "my hartjie, my liefie" ken nie? kan sekerlik nie wees nie. jy bly dan in pta. dalk het jy net nie verstaan hoekom ek dit aanhaal nie.
die toets kry ek hier

zuit, alles is een of ander tyd 'n simptoom. (wat 'n funny woord: simp-toom. simtoom. simpoom.)

 
At 10:51 PM, Anonymous Anonymous said...

As almal mal is, wie is dan normaal? Is almal nie dan normaal nie? Wat is normaal en wat is mal? Is ek mal as ek dink dat ek normaal is? Dan dink ek mos dis mal om normaal te wees? ...en normaal om mal te wees...

Ek het net gewonder.

 
At 1:08 PM, Blogger Adam said...

Jy slaan die spyker op die kop! Maeree, hoekom het jy 'My hartjie, my liefie' aangehaal?

 
At 9:34 AM, Anonymous Anonymous said...

Dalk omdat die son besig was om weg te sak agter die blou berge? Of dalk omdat sy wou gaan vry?

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za