Friday, October 27, 2006

Toe ons nog kinders was

Lees enigiemand van 32 of ouer my blog?

11 Comments:

At 2:21 PM, Anonymous Anonymous said...

HOEKOM?

Klagat

 
At 2:38 PM, Blogger Adam said...

Jammer. Nie ek nie.

 
At 5:38 PM, Blogger Marissa said...

As jy vir die volgende 7 jaar aanhou blog, belowe ek om jou blog te lees wanneer ek daardie ouderdom haal.

 
At 7:19 PM, Blogger Freddy said...

Dit sou afhnag van wanneer jy sou vra. Weet jy nou wat jy wou weet?

 
At 11:49 PM, Blogger Voetstoots van Tonder said...

miskien

 
At 9:35 AM, Blogger Weiers said...

Hrm... is dit 'n Trick Question?

Ek word op 29 Oktober 2006 Twee en Dertig jaar oud.

 
At 11:18 AM, Blogger maeree said...

freddy! welkom terug. ek was onder die indruk dat jy nie meer met my praat sedert die dankie maar nee dankie crack nie. maar toe's jy nie kwaad vir my nie en ek's nie kwaad vir jou nie en almal is happy.


dankie, ek weet nou wat ek wou weet.

 
At 6:33 PM, Blogger Do Kwang said...

Is Weiers Freddie?

 
At 7:46 PM, Blogger maeree said...

willem! long time! ek is só bly dat jy die demografie van my lesers beïnvloed.

do kwang... bwahahahaha. moes jy nie dalk 'n speurder gewees het nie?

 
At 10:29 PM, Blogger Do Kwang said...

Nee, ek was verkeerd. Ek het gesien jy praat met Freddy, toe sien ek Weiers se naam en dink dis dieselfde mens, maar nou sien ek Freddy was ook daar. My fout.

 
At 1:54 PM, Blogger maeree said...

moontlik te veel kondoomwyn?

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za