Monday, October 30, 2006

Maandag Mania

Ek verbeel my ek het hierdie link op iemand anders se blog gekry, maar dis die perfekte terapie vir Maandag frustrasies.

3 Comments:

At 7:10 PM, Blogger Freddy said...

Die tannie wat se^ "must have mo-o-ore!" wanneer mens skoon sheet aanvra, klink aansienlik beter as die ene wat cell-c gebruik vir hulle advertensies. Ek het dit selfs al oorweeg om oor te gaan Maagd Mobiel of Wou da Kom toe.

 
At 11:38 AM, Blogger Adam said...

Jy het sopas my week gemaak! Dankie!

 
At 1:51 PM, Blogger maeree said...

freddy, daar is mense wat dink die cell-c vrou se stem is sexy.
adam, plesier.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za