freddy - bwahahahahahaha rofl ek dink nie ek gaan ooit kan ophou lag nie. nou moet ek die geld wat ek gespaar het vir lily aan 'n suurstoftenk spandeer. ek het nie gedink enigiemand kan die dortse leerreëls aan 'n vibrator verbind nie. seker dié dat jy so 'n goeie dominee is. so, gaan jy vir jou vrou blomme koop?
lammervanger, ek mis vir swede soos iemand wat in rou is. maar ek wonder of dit die plek is wat ek mis, of die vryheid van voltyds student-wees.
pienkzuit, baie geluk. wat op aarde sou jou daai idee gee? maeree[by]gmail
7 Comments:
Mooi vol in die blom. Ek wonder of dit n stargazer lelie is? Lyk nie soos n St Joseph's nie.
Lekker innie Baai en nou in Addo. Dink ek het julle flat gespot. pienkzuit[by]gmail.com
Mis jy vir Swede?
Ek vermoed Maeree het veral die Sweedse lente gemis.
Skielik dink ek aan die Dordtse Leerreels. Die 5 artikels word afgekort: T.U.L.I.P.
Maar nie almal hou vd leerreels nie. Hulle se^ dit gee n negatiewe "vibe"!
freddy - bwahahahahahaha rofl
ek dink nie ek gaan ooit kan ophou lag nie. nou moet ek die geld wat ek gespaar het vir lily aan 'n suurstoftenk spandeer. ek het nie gedink enigiemand kan die dortse leerreëls aan 'n vibrator verbind nie. seker dié dat jy so 'n goeie dominee is.
so, gaan jy vir jou vrou blomme koop?
lammervanger, ek mis vir swede soos iemand wat in rou is. maar ek wonder of dit die plek is wat ek mis, of die vryheid van voltyds student-wees.
pienkzuit, baie geluk. wat op aarde sou jou daai idee gee? maeree[by]gmail
Ek hoop HVDH lees nog jou blog so af en toe. Dis darem die grootste Kersgeskenk hint wat ek nog gesien het.
ja!! ek verjaar hierdie week. jipeeeeeee!!! kan nie wag nie!
Post a Comment
<< Home