Tuesday, November 14, 2006

Scorpio Smorpio

Scorpions are known for their intense and powerful natures. They are willful, proud and calm with an electrifying undercurrent of seething intensity. Their demeanor is dignified and reserved, affable and courteous, and many have a gaze that is both direct and penetrating. Their secretive natures make them natural detectives. Many Scorpios possess a suspicious outlook, and need to know the reasons behind everything. Their sensitivity, and pride allow them to be easily hurt, quick to feel insult or injury, even when none is intended, and easily roused to heights of anger. An angry Scorpio is a sight to see. When they harness their abundant energy constructively, their self-confidence tempered with shrewdness, and their ambition coupled with generosity toward others, they excel at whatever they undertake. No middle ground for a Scorpio, all or nothing. They are serious folk, but quite charming to people they like, and when social events call for it. Their tragic flaw is their immense pride. Once wronged, once Scorpio's pride has been diminished, the game of courtesy is over.

Ek het geen gewetensbeswaar teen astrologie nie, maar bogenoemde is loutere twak. EK IS NIE SO NIE!

14 Comments:

At 1:15 PM, Blogger Weiers said...

Het jou ma nie miskien vir jou gelieg oor jou geboorte datum nie?

Of anders is dit nou maar van tyd tot tyd so dat party Scorpio's ander van dieselfde afkoms in die steek laat :-)

 
At 1:31 PM, Blogger Adam said...

He-he. My ma sê altyd ek is 'n tipiese scorpio, maar ek stem nie saam nie. Ek is 'n oulike scorpio.

Hier bo is egter 'n paar dingetjies wat wil-wil bekend klink...

 
At 8:06 PM, Blogger Freddy said...

Gegewe die intense inhoud van vandag se bydrae, sal ek dan maar veiliger speel en se^ "Ja, ek stem saam. Jy is nie so nie..."

 
At 8:07 PM, Blogger Freddy said...

Haai! VRYHEID VAN SPRAAK!!! Op Maeree se blog!!! Dis dadelik op!

 
At 8:08 PM, Blogger Freddy said...

Ek sal my nou gedra. Maeree is nie n stompioen nie.

 
At 10:47 AM, Blogger maeree said...

as dit nie was vir die feit dat ek presies soos beide my ma en pa lyk nie, sou ek gedink het ek's aangeneem en hulle het gejok oor die datum.
punt is: ek's baaaaie nicer as jou average scorpio. nederiger ook.

freddy, onthou ek het steeds die mag om enigiets te delete met die druk van 'n knoppie.

 
At 9:43 AM, Blogger Do Kwang said...

Ek tik hierdie net om te toets hoe lank dit gaan vat om te verskyn.

 
At 1:04 PM, Blogger Lammervanger said...

Poep

 
At 1:04 PM, Blogger Lammervanger said...

Ha ha!!!!!!!!!!!!!!

 
At 8:41 AM, Anonymous Anonymous said...

Geluk met jou verjaardag (ek raai dis vandag). Hoop HVDH het jou skimpe vir geskenke in ag geneem.

 
At 9:48 AM, Blogger Lammervanger said...

Geluk met jou verjaarsdag Maeree. Ek hoop dat daar 'n aangename jaar vir jou voorle^ en dat dit net goeie dinge vir jou inhou. Jou present is op pad.

 
At 10:59 AM, Anonymous Anonymous said...

Maeree, ons gee vir Lammervanger tot Maandag om jou beloofde persent te post. Anders het ek 'n geskikte foto wat ek sal post. Wat my tot dusver verhoed het is dat ek ook op daardie foto verksyn, met net so min klere, maar dis niks wat mens nie met photoshop kan regmaak nie.

 
At 12:32 PM, Blogger Lammervanger said...

Rick jy moet nou mooi dink

 
At 2:18 PM, Blogger maeree said...

baie dankie vir die gelukwensings. heugelike dag is môre, maar ek sal jul gelukwensings vir dan bêre. as julle wil, sal ek 'n foto van my geskenk post.

ag kom nou, moenie lelik wees nie. photoshop! sies! ek gee nie om as daar meer as een kaal man op die foto is nie.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za