Thursday, November 30, 2006

Whoo-hoo!



Baie geluk Suid-Afrika en alle gay paartjies wat wil trou (maar natuurlik nie hoef nie). Dis amptelik.


8 Comments:

At 11:30 AM, Blogger Adam said...

Jy's baie openminded vir 'n teoloog... Watter kweekskool was jy?

 
At 2:54 PM, Blogger Lammervanger said...

Die tipe waar hulle die sinvolles kweek. (dis 'n mooi kompliment ne Maeree)

 
At 9:03 AM, Blogger maeree said...

dankie lammervanger - dat twee sulke nice mense soos ons mekaar nou moet raakloop in die blogosfeer. wat is die kanse?

ek weet regtig nie waar die idee vandaan kom dat ek 'n teoloog is nie.

 
At 9:25 AM, Blogger Adam said...

Ek sou kon sweer ek het iewers die sinsnede "tydens ons teologiestudies" gelees... Skies as ek jou in die gesig gevat het.

 
At 9:52 AM, Blogger maeree said...

adam, ek voel glad nie in die gesig gevat nie. inteendeel.

 
At 6:08 PM, Blogger Do Kwang said...

Maeree lieg lekker. Sy is 'n teoloog. 'n Gekwalifiseerde teoloog - face it!!!!!

 
At 9:21 AM, Blogger maeree said...

ek't nie gejok nie!

 
At 10:25 AM, Blogger Adam said...

Ok. So jy het 'n teologie graad, maar beskou jouself nie as 'n teoloog nie?

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za