Wednesday, December 06, 2006

Tadaaa!

Finale bewyse:
Size does not matter!

Photobucket - Video and Image Hosting

15 Comments:

At 9:27 AM, Anonymous Anonymous said...

Sjoe !!

Kalmeer,,,,.... ek het nou amper my geloof weg geskrik met al die swaar woorde!!

Sterkte
Klagat

 
At 11:20 AM, Blogger dorothy said...

i feel your pain

 
At 1:23 PM, Blogger Pienk Zuit said...

1 woord : photobucket

 
At 2:32 PM, Blogger maeree said...

dankie, pienk zuit. ek was net oppad om my voorkop deur die rekenaar se skerm te stamp.

 
At 3:04 PM, Blogger Pienk Zuit said...

plesier.

Dit probleem met klein goed is dat dit soms maklik wegraak.

 
At 3:45 PM, Blogger Adam said...

Sjoe-ie. Ek hoop sy byt is erger as sy (haar?) blaf...

 
At 4:42 PM, Blogger Freddy said...

Jinne, Maeree, waar het jy daai moerse vuurhoutjieboksie gekoop? Hier by ons kry jy net die gewones...?

 
At 6:56 PM, Anonymous Anonymous said...

Wat de hel is daaai pienk dink??

Klagat

 
At 10:11 PM, Blogger Lammervanger said...

So dit is jou spesiale Jelly Bean?

 
At 9:30 AM, Blogger arcadia said...

hoera!

(ons soek nog 'n evaluation report ook, maeree)

 
At 11:47 AM, Blogger Do Kwang said...

Ja, maklik om te se^ size maak nie saak nie as jy teen 50 resolusies per sekonde kan vibreer.

 
At 1:16 PM, Blogger arcadia said...

moet nou nie jaloers wees nie, do kwang.

 
At 1:36 PM, Blogger dorothy said...

it's so beautiful maeree - so very very beautiful

 
At 5:17 PM, Anonymous Anonymous said...

lolololololol

het nie een van julle al Worms gespeel nie?

kom nou, dis duidelik 'n Worms-wurmpie ;-)

 
At 9:26 AM, Anonymous Anonymous said...

Kan ek ook kom?

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za