Wie gee om?
"Some people are heroes. And some people jot down notes." Terry Pratchett - The Truth
Sunday, December 24, 2006
"Some people are heroes. And some people jot down notes." Terry Pratchett - The Truth
4 Comments:
ditto
en ditto
Dankie Maeree, ek hoop goeie dinge wag vir jou in 2007...
Onlangs het ek en Zuit in die Dros op Stellenbosch gesit en bier drink (so sue us!) en toe maak Zuit die volgende opmerking:
"Hoe weet ons Maeree is nie dalk 'n 14-jarige seun nie?"
lol
dis moontlik omdat ek iets in daai lyn gesuggereer het.
volgende keer as julle oor my wonder, maak asb seker dat dit om 'n bottel lekker rooiwyn is.
Post a Comment
<< Home