Friday, December 29, 2006

Mampara van die Dekade

Do Kwang inspireer my om nog 'n Mampara te nomineer - hierdie keer die Mampara van die dekade:

Koning Goodwill [sic] Zwelethini

1 Comments:

At 9:40 PM, Blogger Do Kwang said...

Ek moet bieg dat ek nie veel van Koning Goodwill weet nie, maar die bietjie wat ek weet, is dat hy daarvan hou dat diere doodgemartel word, en daarom dink ek ook hy is 'n mampara.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za