Wednesday, December 27, 2006

Mampara van die Jaar

Volgens die Sunday Times is Jackie Selebi die Mampara van die Jaar.
Ag nee wat. Hy kom nie náby Jacob Zuma nie.
Hierdie blog se Mampara van die Jaar dus:


Jacob Zuma!

3 Comments:

At 9:56 PM, Blogger Do Kwang said...

Ek stem saam.
Maar dalk sal ek dit breer vat en die Zoeloenasie as my mampara van die jaar nomineer. Maagdetoetse, dieremarteling, Manto, Jacob Zuma. Wat is die volgende bydrae?

 
At 11:31 PM, Anonymous Anonymous said...

Jurie Els!!!

 
At 12:50 PM, Blogger maeree said...

ek het skoon vergeet van die ou wat die leeuloop gepleeg het. wat's sy naam nou weer?
maar, as ek do kwang se patroon moet volg, moet ek waarskynlik die afrikaner-nasie nomineer wat die leeuloop met albei hande aangegryp het.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za