Wednesday, January 24, 2007

Happy un-birthday to meeeeee!

Gister in die pos gekom:

4 Comments:

At 7:31 PM, Blogger Adam said...

Waar op AARDE het jy toe die 1e ene opgespoor?!

Ek was MAL oor mostly martha! Geluk met die nuwe aankomelinge.

 
At 7:22 AM, Blogger Freddy said...

Calvin van Hobbes-faam sit dikwels met 'n donderwolkie bokant sy kop en 'n erge frons as Lucy gewen het of hom voor is.

SO, wanneer kyk ons dit?

 
At 11:01 AM, Blogger maeree said...

adam, ek het ophou soek vir dvd's en 'n tweedehandse video by amazon opgespoor.

ken julle "like water for chocolate"?

persoonlik dink ek mense wat van knersus hou, moet suffer.

freddy, ons kyk dit wanneer jy eendag by my kom speel. (ek vlieg volgende naweek bo-oor julle.)

 
At 11:53 AM, Blogger Adam said...

Dink nie ek het al die middelste ene gesien nie. Weet daarvan. Waaroor gaan dit?

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za