Statcounter

Tuesday, January 23, 2007

Het jy geweet...

Mense wat ander aanvaar, is aanvaardend, nie aanvarend nie. Aanvarend is 'n skip wat aangevaar kom.
Aanvallend is iemand wat skoorsoek oor nonsens.

3 Comments:

At 9:44 AM, Blogger Adam said...

En aanvaldend?

 
At 2:04 PM, Blogger Freddy said...

en die wie se haarkleur besig is om uitgewas te word, is aanvalend.

 
At 10:24 AM, Blogger maeree said...

dankie dat julle verstaan.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za