Knersus was nogal vreesaanjaend. Maar niks kom by Pinnochio nie. Sy histeriese stemmetjie was angswekkend wanneer hy benoude oomblikke beleef. Die een aand het die hase hom kom haal met 'n kis toe hy nie sy medisyne wou drink nie. Ek het daardie nag my bed natgemaak.
My vrou het 2 jaar terug die hele Liewe Heksie versameling, asook Pikkewouters by die SABC gekoop. Mense, het ons regtig met die goed groot geword? Karel Kat klink soos 'n pedofiel!
Pikkewouters is sekerlik die mees vreesaanjaende program op TV ooit!
7 Comments:

Muhahahahaaaa.... Waar's my tande???
Ek soek daai DVD!
Adam
Kyk by Game. R99.
Knersus het stelle tande gehad wat aan 'n wasgoedlyn gehang het en gepraat het. Ek was ontsettend bang vir hulle.
aaaaaaaaah wortels wortels wortels wortels wortels wortels wortels wortels!
My vrou het 2 jaar terug die hele Liewe Heksie versameling, asook Pikkewouters by die SABC gekoop. Mense, het ons regtig met die goed groot geword? Karel Kat klink soos 'n pedofiel!
Pikkewouters is sekerlik die mees vreesaanjaende program op TV ooit!
Post a Comment
<< Home